# Die Rhodes-universiteit het ʼn gesogte nuwe toekenning bekendgestel wat toppresteerders onder leerders in die Makana-munisipaliteit wil erkenning gee en ondersteun. Die beurs word aangebied ingevolge ʼn gesamentlike ooreenkoms tussen die universiteit en onafhanklike skole in Makhanda wat Diocesan School for Girls, St Andrew’s College en Kingswood College insluit. Dit dek jaarliks alle klasgeld en koshuisfooie asook ʼn toelaag vir boeke en lewenskoste. Dit sal jaarliks hernu word, afhangende van akademiese prestasie en aktiewe deelname aan gemeenskapsprojekte by die universiteit.
Makhanda se onafhanklike skole en Rhodes-universiteit befonds plaaslike topleerders