# Die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, dring aan sy voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, is onskuldig al appelleer die NVG volgende Vrydag teen die uitspraak van die Bloemfonteinse Hooggeregshof. Die Hof het bevind dat Cholota onwettig uit die VSA uitgelewer is en daar is nie genoegsame jurisdiksie het om haar in die asbesdak-bedrogverhoor van 255-miljoen-rand aan te kla nie. Die saak is tot 26 Januarie volgende jaar uitgestel. Magashule hou steeds vol dat die aanklagte polities-gemotiveerd is:
Magashule sê sy voormalige assistent is onskuldig te midde van NVG-appél teen hofbeslissing in asbesdaksaak [KLANK]
ENG-MagashuleOnCholota