# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het belanghebbendes aangespoor om voorkeur te gee aan die oplossing van bedryfsuitdagings op die Kaapstadse hawe voor die nuwe uitvoerseisoen. Daar word geraam dat ongeveer 55-duisend ton tafeldruiwe herlei is weens bedryfs-uitdagings op die hawe gedurende die vorige spits-uitvoerperiode. Meyer sê sulke wegwysings plaas ernstige finansiële druk op produsente en uitvoerders as gevolg van verhoogde logistieke en vervoerkoste:
LUR Meyer sê doeltreffende Tafelbaaise hawe-bedrywighede is ononderhandelbaar vir werksgeleenthede en uitvoeruitbreiding [KLANK]
AFR MeyerOnImprovements