Skip to content

Lootsbergpas vir verkeer gesluit met sneeuneerslae in Oos-Kaap wat voortduur [KLANK]

# Die Oos-Kaapse Departement van Vervoer sê die Lootsbergpas op die N9 tussen Graaff-Reinet en Middelburg is vir verkeer gesluit met sneeuneerslae in die provinsie wat voortduur . Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik oor ontwrigtende sneeu wat verkeersvloei op bergpasse sal beïnvloed. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê die sneeu op die Lootsbergpas raak al hoe dieper:

ENG UnathionLootsbergPass