Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 November 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê Suid-Afrika benodig ‘n geskikte beleid- en bestuursraamwerk# Die ANC-Jeugliga sê president Ramaphosa is hier om te bly# Namibië verleng die stemmery by sommige stemlokale# En krieket: Harry Brook se honderdtal help Engeland in die eerste toets teen Nieu-Seeland Bly […]