# Johannesburg Water sê hy gaan meer as 800-miljoen-rand in volhoubare oplossings belê om voortslepende probleme met sy Kommandostelsel-infrastruktuur aan te spreek. Die stelsel het nie genoeg reservoirs, grootmaatlyne en pompstasies nie wat dienslewering belemmer. Die Kommandostelsel voorsien onder meer water aan Brixton en Crosby. Johannesburg Water sê hy het oor die dekade 32,5-miljard-rand geoormerk […]
# Die DA doen ʼn beroep op die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, om sonder versuim die langverwagte Wetsontwerp op die Beskerming van Fluitjieblasers in die Parlement ter tafel te lê. Glynnis Breytenbach van die party sê die wrede moord op Bouwer van Niekerk, wat by sy regsfirma doodgeskiet is terwyl hy […]
# Die voormalige visepresident van Amerika, Kamala Harris, het die gewese president Joe Biden se besluit om ‘n tweede termyn te staan as roekeloos beskryf. In ‘n uittreksel van haar boek 107 Days, sê sy die keuse behoort nie oorgelaat te word aan ‘n individu se ego of ambisie nie. Sy sê ‘n deel van […]
# Die GOOD-party sê daar is geen behoorlike plan in Kaapstad om bendegeweld te hanteer nie. Syfers toon 81-persent van alle moorde in die provinsie word in Kaapstad gepleeg. Een uit elke vyf moorde hou verband met bendegeweld. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê meer as ʼn jaar nadat die Wes-Kaapse regering en die Stad […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys het die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, se vinnige ingryp by die Kaapstad Kollege verwelkom. Die minister het ‘n taakspan saamgestel om die bestuurskrisis by die kollege te ondersoek. Dit sluit in bewerings van onregverdige arbeidspraktyk, misbruik van mag, wangedrag en geldverkwisiting en onreëlmatige uitgawes. Die komitee […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 11 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Die Nasionale Energiereguleerder, Nersa het ‘n senior personeellid geskors en ‘n onafhanklike oudit gelas ná hulle fout van 54-miljard-rand in die berekening van Eskom se inkomstevereistes wat gebruik word om tariefverhogings vas te stel. # En die Netwerk24-webblad: Berig die […]