Nuus 09:00
BULLETIN 1 Desember 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party vier sy eenjaar-herdenking met sterk ambisies# Die Reserwebank lig finansiële strestoename uit vir huishoudings en klein-ondernemings# En krieket: Die Proteas kraai koning in die eerste toets teen Sri Lanka # Die voormalige president Jacob Zuma se MK-party het sy eenjaar-herdenking in […]