Nuus 09:00
BULLETIN 11 Oktober 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minstens 18 mense is vermoedelik dood na ‘n hewige ontploffing by ‘n Amerikaanse militêre plofstofaanleg in Tennessee# OUTA sê Suid-Afrika benodig meer geregtigheid as hoëprofiel-klopjagte# En, Eskom sê dieseluitgawes bly deurgaans onder begroting # Minstens 18 mense word vermis en is vermoedelik dood […]