Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 5 Desember 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die kabinet neem ferm standpunt in oor voedseloordraagbare siektes# Die Wes-Kaap vaar die beste landwyd met lees, wiskunde en wetenskapstudies # En, fietsry: Meer as 900 atlete neem deel aan die wêreld se langste enkelskof-wedren deur die Namib-woestyn # Die kabinet het besluit […]