Nuus 08:00
BULLETIN 6 Desember 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # McKinsey sal Suid-Afrika meer as twee-miljard-rand betaal vir sy rol in staatskaping# Meer as 50-duisend onwettige mynwerkers is in hegtenis geneem deur Operasie Vala Umgodi# En die Franse president sê hy sal nie bedank nie # Die Suid-Afrikaanse afdeling van die Amerikaanse multinasionale bestuursadvies-maatskappy, […]