Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 6 Desember 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Tygervallei-winkelsentrum in Kaapstad word ontruim ná ‘n bomdreigement # Suid-Afrikaanse belastingbetalers sal nie pa staan vir Janusz Waluś se deportasierekening nie # En, motorsport: Die Leclerc-broers in ‘n F1-oefening is ‘n eerste vir Ferrari # Die Tygervallei-winkelsentrum in Bellville, Kaapstad, is vroeër […]