Nuus 09:00
BULLETIN 8 Desember 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Saftu verwerp die regering se vroeë aftreeplan vir staatsamptenare# ActionSA verwelkom die beroep dat spazawinkels uitgehou moet word vir Suid-Afrikaners# En krieket: Die Proteas vier hoogty met uitskeityd op dag drie op St Georgespark # Saftu sê hy verwerp sonder voorbehoud die regering […]