Nuus 09:00
BULLETIN 9 Desember 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mbeki sê vernuwing is van kritieke belang vir die ANC se voortbestaan# Meer as een-duisend-400 onwettige mynwerkers het myne in Noordwes verlaat# En gholf: Die Amerikaner Johannes Veerman wen die Nedbank Golf Challenge # Oudpresident Thabo Mbeki sê die vernuwingsproses in die ANC is […]