Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 9 Desember 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Trevor Manuel word aangestel in ‘N VN-instelling om die wêreldwye skuldkrisis aan te pak# Maatskaplike Ontwikkeling repatrieer ‘n kind wie se Suid-Afrikaanse ma in Mauritius in die tronk is# Em gholf: Scottie Scheffler behaal sy negende titel van die jaar en ewenaar […]