Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 9 Desember 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die SA Sionistefederasie beskuldig die regering van misbruik van openbare fondse vir ‘n politieke veldtog teen Israel# Die gewese onderwyser en joernalis Willem Breytenbach word gevonnis tot vyf jaar vir seksuele aanranding# En, krieket: Slegs die Proteas, Australië en Indië is nog […]