Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 31 Julie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met swem: Pieter Coetzé van Suid-Afrika is deur na die halfeindronde van die 200-meter-rugslag op die Wêreld-watersport-kampioenskap in Singapoer. Die 21-jarige, wat pas goud in die 100-meter-rugslag gewen het, het in een-minuut 57,11-sekondes gekwalifiseer. Kaylene Corbett het […]