Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 12 Desember 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Digitale dagvaardings kan nou uitgereik word om finansiële misdaad te bekamp# China vra sy elektriese voertuigvervaardigers om in Suid-Afrika te belê# En, kanovaart: 2025 se Dusi keer terug na sy oorspronklike wegspringplek by Camps Drift # Suid-Afrikaanse ondersoekers na finansiële misdaad kan […]