Nuus 08:00
BULLETIN 13 Desember 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Appèlhof beveel Bathabile Dlamini om meer as twee-miljoen-rand terug te betaal# Meer as twee-duisend EFF-lede is gereed om die party se nuwe leiers te verkies# En nege is beseer ná ‘n ontploffing by Eskom se Matla-kragstasie # Die Appèlhof het die gewese […]