Nuus 11:00
BULLETIN 14 Desember 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # NVG verwelkom die heropening van die geregtelike ondersoek na Nicholas Tlhapi se verdwyning# ACSA is gereed om ‘n rekordgetal passassiers dié feesgety te verwelkom# En, sokker: Suid-Amerika gaan ook ‘n kwalifiseringstoernooi aanbied vir die vroue-Wêreldbekertoernooi # Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die heropening van […]