Nuus 13:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 16 Desember 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ATM-leier Zungula vra vir eenheid tussen die EFF en die MK-party# 14 sterf in ‘n N9-ongeluk naby Graaff-Reinet# En, krieket: Engeland se aanvangskolwers misluk met Nieu-Seeland op pad na ‘n groot oorwinning in die derde toets # Die leier van die African […]