# Die DA sê die groeiende aantal meisies onder 16 wat in Suid-Afrika swanger is en geboorte gee, is uiters ontstellend. Die DA-lid, Alexandra Abrahams, sê in die Oos-Kaap was daar vanaf April tot Julie vanjaar ‘n verbysterende getal van 117 meisies tussen 10 en 14 jaar wat geboorte gegee het. Sy sê die hantering […]
# Drie kinders tussen die ouderdomme van nege en 11-jaar is dood nadat ‘n taxi met kinders in ‘n crèche in Imbali, Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal vasgejaag het. Volgens SABC News, het 11 ander persone beserings opgedoen, met twee wat in ‘n kritieke toestand is. Die bestuurder het glo voor die ongeluk beheer verloor. Nooddienste het hulle […]
# Die JSE-genoteerde eiendombeleggingstrust, Growthpoint Properties, sê hy het ten spyte van voortslepende druk van buite goeie finansiële uitslae behaal. Die maatskappy se uitkeerbare inkomste per aandeel het vir die jaar tot 30 Junie op ʼn jaargrondslag met 3.1-persent gestyg terwyl sy totale dividend met 6,1-persent toegeneem het. Die uitvoerende hoof Suid-Afrika, Estienne de Klerk, […]
# ‘n Restaurant in Kaapstad, Wiggle Room, het ‘n eerste-van-sy-soort-eetkonsep bekendgestel waar gaste die spyskaart bepaal deur hulle Spotify-speellyste. Volgens Good Things Guy verander die eetplek met 12-sitplekke elke twee tot drie dae hulle spyskaart. Een aand word garnaal-roosterbrood aangebied wat soos album-kuns lyk, en daarna ‘n gedroogde gereg wat smooth jazz weerspieël. Sjef Ishmael […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die adjunk-minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê hulle is vasbesloste om meer sigbare wetstoepassing en hefboomtegnologie in te stel vir beskerming by howe. In die jongste geval is ‘n man verlede week buite die Landdroshof in Athlone, Kaapstad, doodgeskiet en twee mense gewond. […]
# Die Konstitusionele Hof het in ‘n geskiedkundige beslissing gelas mans mag kragtens wet die vanne van hul vrouens aanneem, en dele van Artikel 26 van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik verklaar. Dit volg nadat twee egpare aangevoer het die wet kom neer op geslags-diskriminasie. Regter Leona Theron sê die […]
# Rugby: Die Wallabies se afrigter, Joe Schmidt, het vier veranderings aangebring vir Saterdag se tweede Rugbykampioenskapstoets teen Argentinië in Sydney. Die veteraan-stut James Slipper keer na ‘n besering terug vir sy 149ste toets. Tane Edmed sal die eerste keer in die opdrafspan speel in die plek van die beseerde Tom Lynagh. Dit is een […]