Nuus 11:00
BULLETIN 19 Desember 2024 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Poskantoor se mandaat word uitgebrei met die ondertekening van ‘n wysigingswetsontwerp# Die Wes-Kaap bevestig gevalle van witseerkeel# En NAVO wil Oekraïne versterk vir enige toekomstige vredesonderhandelings met Rusland # President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswetsontwerp op die Suid-Afrikaanse Poskantoor bekragtig. Die […]