Nuus 07:00
BULLETIN 19 Desember 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering verskerp inspeksies by grensposte om die invoer van onveilige goedere te voorkom# Nog ses vermeende onwettige mynwerkers is in Stilfontein gearresteer# En motorsport: Minister McKenzie kondig ’n bodbestuurskomitee aan om toesig te hou oor die F1-gasheerproses # Die minister van Samewerkende […]