Nuus 09:00
BULLETIN 20 Desember 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola verwelkom Botswana se opheffing van die verbod op groente-invoer# Tshwane versnel steeds verordening-inspeksies by spazawinkels# En die Amerikaanse regering kan tot stilstand gedwing word met die afkeuring van ’n bestedingswetsontwerp # Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het […]