Nuus 14:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Desember 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Swaar verkeersvolumes word steeds op die N3-tolroete ondervind# Asiese markte daal skerp nadat Wall Street tuimel weens verwagtinge van minder rentekoersverlagings# En die Internasionale Krieketraad bereik ‘n ooreenkoms met Pakistan en Indië vir die Kampioenetrofee-toernooi # Die N3-tolkonsessie sê druk verkeersvolumes word […]