# Die president van Amerika blameer die “radikale linkses” nadat sy bondegenoot Charlie Kirk doodgeskiet is in wat Trump as ‘n “gruwelike sluipmoord” beskryf. Trump sê in ‘n aanlyn video uit die Ovaalkantoor Kirk was ‘n patriot wat sy lewe aan die beginsel van oop debat gewy het. Hy sê die radikale linkses vergelyk reeds […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het SALGA geprys oor sy sterk bestuursprestasie. Die vereniging het ‘n indrukwekkende 98-persent prestasiekoers teenoor sy prestasieteikens aangeteken. Die uitvoerende hoof van SALGA, Sithole Mbanga, sê hulle werk saam met die regering, die Parlement en munisipaliteite en bly daartoe verbind om ‘n bekwame, reagerende […]
# Die DA in die Noord-Kaap vra die Provinsiale Regulerende Liggaam om verantwoording te doen vir die versuim om aandag te skenk aan 350 vals taxi-bedryfslisensies. Reinette Liebenberg van die DA sê die party gaan die liggaam vra om voor die provinsiale wetgewer se portefeuljekomitee te verskyn om verantwoording te doen oor waarom hy sloer […]
# Die ANC sê sy onlangse oorwinnings in tussenverkiesings bevestig dat Suid-Afrikaners steeds hul vertroue in die party plaas. Die ANC het wyke behou in Bela Bela in Limpopo, Kgotsong-Bothaville in die Vrystaat, Emdeni en Naledi in Soweto in Gauteng, en Kou-Kamma in die Oos-Kaap. Woordvoerder van die party, Mahlengi Bhengu sê hierdie uitslae wys […]
# Die Tshwane-beleggingsberaad het 86-miljard-rand in beloftes vir die stad verseker om by te dra tot 22 projekte in die eiendoms-, konstruksie-, motor- en infrastruktuursektore. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê ‘n teiken van 5-miljard-rand is vir die beraad gestel. Sy sê die beraad vorm deel van die veelparty-koalisieregering se strewe om ekonomiese groei, […]
# ‘n Vooraanstaande Duitse orkes se optrede op ‘n Belgiese fees is gekanselleer na kommer oor sy Israelse dirigent, wat woedende reaksie uit Berlyn uitgelok het. België se minister van Buitelandse Sake, Maxime Prévot, het hom gedistansieer van die besluit van die Vlaamse Fees Gent, waar die Filharmoniese Orkes van München volgende Donderdag sou optree onder […]
# Die DA het die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika na die Openbare Beskermer verwys oor ’n 54-miljard-rand foutiewe berekening in Eskom-tariewe ingevolge die Veeljarige Prysbepaling 6. Kevin Mileham van die DA sê die fout, wat deur die voorsitter van NERSA, Thembani Bukula, erken is, sal verhoogde elektrisiteitpryse in 2026/27 en 2027/28 tot gevolg hê. Die […]