Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 31 Desember 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Spesiale Ondersoekeenheid ontbloot korrupsie in die Vrystaat se internasionale beursskema# ‘n VN-verslag sê hospitale in die Gazastrook is op die rand van ineenstorting# En, sokker: Gareth Southgate word tot ridder geslaan in Brittanje se Nuwejaar-eerbewyse # Die Spesiale Ondersoekeenheid stel ondersoek […]