Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 3 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die adjunkminister van Polisie is besorg oor siviele eise van meer as R600-miljoen# Motorsport: Suid-Afrikaners wen die Dakar-motorproloog en sal wegspringposisie kies# En, ‘n Zimbabwese seun oorleef vyf dae in ‘n wildtuin tussen wilde diere # Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, […]