Nuus 13:00
BULLETIN 5 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Druk verkeer en ongunstige weerstoestande word op die N3-tolroete verwag# Informele nedersettings in Johannesburg toon groot waterverliese # En Krieket: Cameron Bancroft van Australië breek sy neus en skouer in ‘n fratsongeluk # Die N3 Tolkonsessie sê swaar verkeer, met meer as twee-duisend voertuie […]