Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Januarie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Cosatu is baie bekommerd oor die dreigende werkverliese by ArcelorMittal# Van Reenenspas is oopgestel na die dodelike ongeluk# Meer as 50 mense is dood in ‘n aardbewing in China se bergagtige Tibet-streek# En krieket: Bavuma sê die toetsspan is nog nie ‘n goed geoliede […]