Nuus 11:00
BULLETIN 7 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu is baie bekommerd oor die dreigende werkverliese by ArcelorMittal# Van Reenenspas is oopgestel na die dodelike ongeluk# En, meer as 50 mense is dood in ‘n aardbewing in China se bergagtige Tibet-streek # Cosatu sê hy is diep bekommerd ná ArcelorMittal se […]