Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 08 Januarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Naspers en sy internasionale vennoot Prosus se aandeelprys het gister met nagenoeg 10-persent geval nadat dit aan die lig gekom het dié tegnologiemaatskappye se belegging, Tencent, is onder druk omdat dit op ‘n Amerikaanse swartlys gevoeg is. # En […]