Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 8 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Jacob Zuma eis die herinstelling van sy ANC-lidmaatskap# Tennis: Jessica Pegula en Emma Navarro deur na die kwarteindstryd in Adelaide# En Eswatini en Mpumalanga is op CNN Travel se lys van 25 plekke om in 2025 te besoek # Die voormalige president […]