Nuus 13:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 8 Januarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu sê progressiewe organisasies moet die beëindiging van Gemeenskapswerkprogram-kontrakte verwerp# Motoriste in Limpopo gewaarsku teen gevaarlike bestuurstoestande in gure weer # En, sokker: Frankryk se afrigter, Didier Deschamps, tree na 2026 se Wêreldbeker-toernooi uit # Cosatu veroordeel die regering se besluit om 67-duisend […]