Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 9 Januarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF gaan ‘n Wetsontwerp op die Kansellasie van Studenteskuld voorstel# Die GOOD-party neem kennis van die uitspraak oor die publikasie van die matriekuitslae# En die dodetal in die Los Angeles-veldbrande het tot vyf gestyg Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]