Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 9 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Onsekerheid oor Ramaphosa se bywoning van die Mosambiekse presidents-inhuldiging# AfriForum vra vir dringende optrede na ‘n plaasaanval by Musina, Limpopo# En, krieket: Cooper Connolly die eerste keer gekies vir Australië # President Cyril Ramaphosa het nog nie besluit of hy volgende Woensdag […]