Nuus 14:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 10 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Grensbestuursowerheid slaan toe op onwettige immigrasie-fasiliteerders# Kaapstadse burgemeester sê die ANC lieg oor die rede waarom sy verjaarsdagviering in Khayelitsha gehou word# En, tennis: Alexander Zverev sê hy het die wilskrag om sy eerste Grand Slam by die Australiese Ope te […]