Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 13 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Umalusi veroordeel geweld teen leerders tydens eksamentyd# Krieket: Pat Cummins en Josh Hazlewood ingesluit by Australië se Kampioenetrofee-groep# En, navorsers gebruik toenemend Kunsmatige Intelligensie vir beskerming van bedreigde spesies # Umalusi veroordeel ten sterkste die aangemelde gevalle waar vroulike leerders in die […]