Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 Januarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig in ‘n geskiedkundige stap, wat die einde van ‘n byna 80 jaar lange verhouding met die tabakbedryf beteken, het Johann Rupert se Reinet Investments aan British American Tobacco onttrek. In reaksie het Reinet-aandele die hoogte ingeskiet en met 8,75-persent […]