Nuus 08:00
BULLETIN 19 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die polisie veroordeel die voortgesette ‘verspreiding van waninligting en leuens’ oor die Stilfontein-myners# Minstens 70 mense is in Nigerië dood toe ‘n brandstoftenkwa ontplof# En rugby: Die Bulle verslaan Stade Francais en kwalifiseer vir die Uitdaagbeker-uitspeelwedstryde # Die polisie veroordeel wat hulle die […]