Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 20 Januarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA wil hê die Wetsontwerp op Nasionale Staatsondernemings moet geskrap word# Die Staatsdiensbedingingsraad wag steeds op ‘n antwoord van die vakbonde# En TikTok herstel sy diens in die VSA ná Trump se onderneming Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………