Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 20 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die polisie soek na ‘n vermeende baasbrein in misdade op Stilfontein# Krieket: Gerald Coetzee kan steeds die Proteas se groep vir die Kampioenetrofee-toernooi haal ten spyte van ‘n besering# En Mufasa: The Lion King is steeds koning by kaartjiekantore # Die polisie […]