Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 21 Januarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # President Donald Trump het die tweede keer ‘n uitvoerende bevel onderteken om Amerika aan die Paryse Klimaatsooreenkoms te onttrek. Dit volg nadat die wêreldtemperature verlede jaar die eerste keer in ʼn kalenderjaar met meer as 1,5-grade Celsius gestyg het bo temperature voor die nywerheidsera. […]