Nuus 11:00
BULLETIN 22 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die voorgestelde transformasiefonds is ongrondwetlik# Die Parlement is bekommerd oor ‘n gebrek aan gevolgbestuur in die Polisiediens# En tennis: Iga Swiatek en Madison Keys dring deur na die halfeindronde van die Australiese Ope # Die Instituut vir Rasseverhoudinge […]