Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 22 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is……. In die bulletin: # Die minister van Binnelandse Sake herhaal die belangrikheid van ‘n e-paspoort vir veiligheidsdoeleindes# Die Britse eerste minister wil verhinder dat onder-18’s messe aanlyn koop# En, tennis: Jannik Sinner behaal ‘n maklike oorwinning oor Alex de Minaur om die Australiese Ope se halfeindronde […]