Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 24 Januarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ANC sê geskiedenis is gemaak met die ondertekening van die Onteieningswetsontwerp# Die Polisie arresteer die meisie van ‘n kinderpornografie-verdagte van Midrand# En ‘n regter keer Trump se nuwe uitvoerende bevel oor geboortereg-burgerskap Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………