Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 24 Januarie 12.30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons val vandag weg met rugby: Ronald Brown se drie in die doodsnikke het die Blitsbokke gered van ʼn rampspoedige begin in die sewestoernooi in Perth. Suid-Afrika het Amerika 24-19 geklop nadat hulle tot die laaste minuut 17-19 agter […]