Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 24 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus gaan die nuwe Onteieningswet in die Konstitusionele Hof uitdaag# NSFAS praat oor uitstaande betalings aan huisvesting-diensverskaffers# En, tennis: Alexander Zverev dring deur na sy eerste Australiese Ope-eindwedstryd nadat Novak Djokovic weens ‘n besering onttrek # Die Vryheidsfront Plus sê […]