Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 27 Januarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA beskuldig Ramaphosa oor die versuim van optrede teen misdadige kabinetslede# Betogers sluit die Laerskool Danie Malan in Pretoria# En, kieket: Die spanne bo- en onder-aan die SA20-punteleer meet kragte in die Paarl # Die DA sê president Cyril Ramaphosa versuim […]