Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Januarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswetsontwerp op Mariene-besoedeling as wet onderteken, wat strenger maatreëls gee om oseane beter te beskerm teen besoedeling wat met skepe verband hou. Suid-Afrika het ‘n kuslyn van meer as drie-duisend-kilometers van Namibië aan die Atlantiese kus tot […]